Alle Onderwerpe

*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans

Vir meer inligting oor:

“Geniet jou kinders se lawwigheid en speelsheid, dit hou mens jonk en bou goeie herinneringe. Eenklaps is hulle volwasse en dan is daar min tyd vir speel en lag.”

Johannes Schickerling

“Daar is net EEN jy op aarde. Net een persoon met jou geskiedenis, ervaring en persoonlikheid. Leer om daar die een te versorg, te aanvaar en lief te he. Dit sal jou ‘n gelukkiger mens maak.”

Johannes Schickerling

“There is no amount of pain that you have to feel before asking for help. Everyone deserves to feel heard an to download there problems.”

Johannes Schickerling

“Dit is okay as jy nie altyd jou kind verstaan nie. Dit is ook okay as jy soms kwaad word vir hulle. Die belangrikste is hoe julle die mis-verstaan en die frustrasie oorkom. Jou kind leer emosionele vaardighede uit jou gedrag”

Johannes Schickerling

“Focus on who you want to be once the struggle is over. This will help you keep your focus on what’s important now.”

Johannes Schickerling

“Deur nie te erken dat jy sukkel nie, is so goed jy ry met ‘n pap band, maar weier om dit te sien. Jy gaan moeilik jou bestemming bereik en maklik seer kry.”

Johannes Schickerling

"Terapie help om jouself beter te leer ken, wat help om die konstante baklei met jouself te stop. Gee jouself 'n kans, leer jouself ken en kry vryheid."

Johannes Schickerling

"Maak seker jou kind kry genoeg rustyd om alles wat deur die dag gebeur te kan prosesseer. 'n Voldag skep 'n vol brein, wat maklik kan oorspoel in golwe van angs en bekommernis."

Johannes Schickerling

"Daar bestaan nie 'n ding soos 'n 'stout kind' nie. Daar is wel gefrustreerde kinders, of kinders wat nie weet hoe om positiewe aandag te kry nie"

Johannes Schickerling