Wanneer ‘n situasie jou frustreer, sien jy dit vir wat dit is en beweeg aan? Groei jou frustrasie tot woede? Dra jy hierdie frustrasie baie keer vir die res van die dag saam met jou? Hoe kan jy aanleer om jou frustrasie te hanteer? Hoekom moet jy dit aanleer?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Kincaid Kotzé