Potgooie – RSG
*Please note that the information is only available in Afrikaans /
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
*Let wel dat die inligting slegs beskikbaar is in Afrikaans
Dr Kincaid Kotzé op RSG
Is jy normaal? Wil jy so graag inpas?
Die besluitnemingsproses
Voel jy vasgevang?
Dr Kincaid Kotzé op RSG
13 Oktober 2023
Voel jy vasgevang in jou beroep of verhouding, maar tog is daar eintlik niks verkeerd nie. Jy het die gepaste persoon in jou lewe; jy het die beroep gekies wat jy altyd wou hê; jy verdien dalk die perfekte salaris, maar tog voel jy nie vervul nie. Hoe kom mens uit hierdie hok wat jou so vasvang?
#relationship #profession
Pad ná ‘n betekenisvolle verlies
Watter prys jy betaal vir die tegnologie in jou lewe?
